Lyrics to Gee Raat!
Gee Raat! Video:
Die Oudstryders s᪠daar's 'n raat vir elke kwaal
vir litdorings, vuilsiek en wurms uithaal
vir asma en spuitpoep en die pyn in jou nek
Om vlooie en luise op jou pubis te laat vrek
Gee 'n raat vir die pyne, gee raat asseblief ou toppie
'n Raat vir die kriewelrige Hypothalamus in my brein
Gee 'n raat vir my vrou se bek,
die skuldinvorderaar hier voor my hek
Gee 'n raat vir my dobbelkoors, my onvermoá«, my moedverloor
Die Oudstryders s᪠daar's 'n raat vir elke kwaal
Ja, elke ou pruim het sy eie verhaal
Van: 'Hoe om te sorg dat jou hare blink'
Tot: 'Wat om te doen as jou voete stink'
Gee 'n raat asseblief ou toppie vir my rokery, my skelm gevry
Gee 'n raat vir die polsende, stomende, jukkende selfverwyt
Gee 'n raat ou man vir my lewensplan,
die prys van sneeu, die nuwe eeu
Gee 'n raat vir die wriemelende Amiglaeda in my brein
Gee 'n raat vir my vrou se bek,
die skuldinvorderaar voor my hek
Gee 'n raat vir my dobbelkoors, my onvermoá«, my moedverloor
Gee 'n raat vir die pyne, gee 'n raat asseblief ou toppie
'n Raat vir die kriewelrige Hypothalamus in my brein
S᪠my Gelowige Grysaards wat staan jou te doen
as 'n huilende vrou jou nagtelik kom soen?
Wanneer skaduwee kindertjies in jou kamer kom speel
en in kindertuinrympies hul lekkers met jou deel?
Vertel my Verkalkte Kwak wat moet ons drink
om die silhoeá«te te kuur wat aan die voetenent wink?
Het jy 'n resep of 'n blaartjie te kou
wat die dooie gesigte uit my drome sal hou?
GEE RAAT!

Die Ou Swepe sáª:
"Daar's 'n raat vir elke kwaal"
Maar watse pil kou jy
as die Donker jou kom haal?
Songwriters:
Publisher:
Powered by LyricFind