Ek Wil Jou Soen Lyrics

KOBUS!

Non-album songs

Lyrics to Ek Wil Jou Soen
Ek Wil Jou Soen Video:
Die robot is rooi maar ek is haastig ek soek groen

Ek wil jou soen

Die maan is te klein laat dit helderder skyn

Ek wil jou soen

Soek die towerperlemoen, wil die platláª-koffel doen

Ek wil jou soen

Kan nie ophou om te staar as ek jou vyeblaar gewaar

Ek wil jou soen

Ek wil jou soen

Jy's soos somersonskynweer as die reá«n my irriteer

Ek wil jou soen

Wens ek voel jou warm vlees, droom dat dit rerig so kan wees

Ek wil jou soen

Soos â??n uurglas jy gegiet van jou boude tot jou tiet

Ek wil jou soen

Kan ek â??n teken van jou kry dat jy my ook wil verlei

Ek wil jou soen

Ek wil jou soen

Ek wil my sleutel in jou slot sit

Wil my brug bou oor jou kloof

Jou parfuum is soos â??n bries wat my my sinne beroof

Wil die vog inasem van jou vel voordat dit verdamp

Wil my stomp binne jou kaggel sit

My olie in jou lamp

Songwriters:
Publisher:
Powered by LyricFind