|
|
||
|
Browse :
0-9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
| ALL
|
Verklaar lyricsFokofpolisiekar
|
Rate this song:
|
|
Artist: Fokofpolisiekar lyrics Title: Verklaar |
Tweet |
|
Other Fokofpolisiekar Lyrics:
Hemel Op Die Platteland lyrics Brand Suid-Afrika lyrics Tevrede? lyrics Fokofpolisiekar lyrics Die Illusie Van Veiligheid lyrics Maak Of Braak lyrics Tiener Aksie Einde lyrics Monoloog In Stereo lyrics Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Lyrics to Verklaar :Hemel Op Die Platteland lyrics Brand Suid-Afrika lyrics Tevrede? lyrics Fokofpolisiekar lyrics Die Illusie Van Veiligheid lyrics Maak Of Braak lyrics Tiener Aksie Einde lyrics Monoloog In Stereo lyrics Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons harte poes toe van pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
is dit rerig nodig om soos jy te wees
ons sing al jare saam aan ons doodslied
die leuenaar in my is die leuenaar in jou
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons albei poes toe op pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons harte poes toe van pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
is dit rerig nodig om soos jy te wees
ons sing al jare saam aan ons doodslied
die leuenaar in my is die leuenaar in jou
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons albei poes toe op pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
[ These are Verklaar Lyrics on http://www.lyricsmania.com/ ]
Last Added Lyrics
Hemel Op Die Platteland lyricsKlipgooi Glashuis lyrics
Brand Suid-Afrika lyrics
Tiener Aksie Einde lyrics
Die Seksuele Revolusie lyrics
Monoloog In Stereo lyrics
Wintersdag By Die Seer lyrics
Die Illusie Van Veiligheid lyrics
Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics
Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Tiny Town lyrics
Angs Aanval lyrics
Tevrede? lyrics
Leeg Lê Drome Droom lyrics
My Lys Verskonings lyrics









