|
|
||
|
Browse :
0-9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
| ALL
|
Tygerberg Vliegtuig lyricsFokofpolisiekar
|
Rate this song:
|
|
Artist: Fokofpolisiekar lyrics Title: Tygerberg Vliegtuig |
Tweet |
|
Other Fokofpolisiekar Lyrics:
Hemel Op Die Platteland lyrics Brand Suid-Afrika lyrics Tevrede? lyrics Fokofpolisiekar lyrics Die Illusie Van Veiligheid lyrics Maak Of Braak lyrics Tiener Aksie Einde lyrics Monoloog In Stereo lyrics Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Lyrics to Tygerberg Vliegtuig :Hemel Op Die Platteland lyrics Brand Suid-Afrika lyrics Tevrede? lyrics Fokofpolisiekar lyrics Die Illusie Van Veiligheid lyrics Maak Of Braak lyrics Tiener Aksie Einde lyrics Monoloog In Stereo lyrics Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics Oop Vir Misinterpretasie lyrics
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
sou ek al my voornemings oorweeg
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
ek probeer net vasklou aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
al die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
ons almal vrek alleen
ek probeer net vasklou aan wie ek is
sou ek al my voornemings oorweeg
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
ek probeer net vasklou aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
al die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
ons almal vrek alleen
ek probeer net vasklou aan wie ek is
[ These are Tygerberg Vliegtuig Lyrics on http://www.lyricsmania.com/ ]
Last Added Lyrics
Hemel Op Die Platteland lyricsKlipgooi Glashuis lyrics
Brand Suid-Afrika lyrics
Tiener Aksie Einde lyrics
Die Seksuele Revolusie lyrics
Monoloog In Stereo lyrics
Wintersdag By Die Seer lyrics
Die Illusie Van Veiligheid lyrics
Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics
Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Tiny Town lyrics
Angs Aanval lyrics
Tevrede? lyrics
Leeg Lê Drome Droom lyrics
My Lys Verskonings lyrics









