|
|
||
|
Browse :
0-9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
| ALL
|
Tiener Aksie Einde lyricsFokofpolisiekar
|
Rate this song:
|
|
Artist: Fokofpolisiekar lyrics Title: Tiener Aksie Einde |
Tweet |
|
Other Fokofpolisiekar Lyrics:
Hemel Op Die Platteland lyrics Brand Suid-Afrika lyrics Tevrede? lyrics Fokofpolisiekar lyrics Die Illusie Van Veiligheid lyrics Maak Of Braak lyrics Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics Monoloog In Stereo lyrics Oop Vir Misinterpretasie lyrics Klipgooi Glashuis lyrics
Lyrics to Tiener Aksie Einde :Hemel Op Die Platteland lyrics Brand Suid-Afrika lyrics Tevrede? lyrics Fokofpolisiekar lyrics Die Illusie Van Veiligheid lyrics Maak Of Braak lyrics Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics Monoloog In Stereo lyrics Oop Vir Misinterpretasie lyrics Klipgooi Glashuis lyrics
Tiener angs is 'n hoe muur om teen uit te klim
net om weer vas te sit in die hakkiesdraad
wat die naiwiteit is
dit raas al fokken jare
wit kinders van Afrika
dankbaar wees dat jul nog leef
wat maak jul hier
en waar kom jul vandaan?
Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te te staar
die weer is plesierig hier
daars net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie
Selfmoord het baie van ons weggedra
drank en die duiwel het gesorg vir die res
massiewe koopkrag, maar wanaangepas
viva!
viva die middelklas!
die waarheid lê daar buite
maar al die leuens bly hier binne in ons, kwaadaardige gewas
Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oe te staar
Die weeer is plesierig hier
daars net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie...
(Thanks to Wicus for these lyrics)
net om weer vas te sit in die hakkiesdraad
wat die naiwiteit is
dit raas al fokken jare
wit kinders van Afrika
dankbaar wees dat jul nog leef
wat maak jul hier
en waar kom jul vandaan?
Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te te staar
die weer is plesierig hier
daars net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie
Selfmoord het baie van ons weggedra
drank en die duiwel het gesorg vir die res
massiewe koopkrag, maar wanaangepas
viva!
viva die middelklas!
die waarheid lê daar buite
maar al die leuens bly hier binne in ons, kwaadaardige gewas
Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oe te staar
Die weeer is plesierig hier
daars net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie...
(Thanks to Wicus for these lyrics)
[ These are Tiener Aksie Einde Lyrics on http://www.lyricsmania.com/ ]
Last Added Lyrics
Hemel Op Die Platteland lyricsKlipgooi Glashuis lyrics
Brand Suid-Afrika lyrics
Die Seksuele Revolusie lyrics
Monoloog In Stereo lyrics
Wintersdag By Die Seer lyrics
Die Illusie Van Veiligheid lyrics
Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics
Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Tiny Town lyrics
Angs Aanval lyrics
Tevrede? lyrics
Leeg Lê Drome Droom lyrics
My Lys Verskonings lyrics
Die Grootste Gaping lyrics










