|
|
||
|
Browse :
0-9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
| ALL
|
Ontken Altyd Alles lyricsFokofpolisiekar
|
Rate this song:
|
|
Artist: Fokofpolisiekar lyrics Title: Ontken Altyd Alles |
Tweet |
|
Other Fokofpolisiekar Lyrics:
Hemel Op Die Platteland lyrics Brand Suid-Afrika lyrics Tevrede? lyrics Fokofpolisiekar lyrics Die Illusie Van Veiligheid lyrics Maak Of Braak lyrics Tiener Aksie Einde lyrics Monoloog In Stereo lyrics Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Lyrics to Ontken Altyd Alles :Hemel Op Die Platteland lyrics Brand Suid-Afrika lyrics Tevrede? lyrics Fokofpolisiekar lyrics Die Illusie Van Veiligheid lyrics Maak Of Braak lyrics Tiener Aksie Einde lyrics Monoloog In Stereo lyrics Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Vrede gevind
met die teenstrydigheid wat in
die are van my dorp versprei
ek het te lank terug gedink
te lank terug gesig gewys
al my grense wat verskuif
Met my voete diep
onder die slyk van stil rivier
my koppe in wolke
hande van dier
Dis net natuurlik so
ek is net natuurlik hoog
Jy verdoof die deel
wat tyd so skelm steel
ek sal volgende jaar
begin
bedaar
Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
geweerloop teen die tempel
nie in die mond nie
onthou
Veels geluk met my vetraagsdag
impulsiewe huiwering
as daar ooit n spesiale boodskap was vir my
het ek dit mis gekyk
my liedjie van die jaar
het ek perongeluk
oorgetape
met die teenstrydigheid wat in
die are van my dorp versprei
ek het te lank terug gedink
te lank terug gesig gewys
al my grense wat verskuif
Met my voete diep
onder die slyk van stil rivier
my koppe in wolke
hande van dier
Dis net natuurlik so
ek is net natuurlik hoog
Jy verdoof die deel
wat tyd so skelm steel
ek sal volgende jaar
begin
bedaar
Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
geweerloop teen die tempel
nie in die mond nie
onthou
Veels geluk met my vetraagsdag
impulsiewe huiwering
as daar ooit n spesiale boodskap was vir my
het ek dit mis gekyk
my liedjie van die jaar
het ek perongeluk
oorgetape
[ These are Ontken Altyd Alles Lyrics on http://www.lyricsmania.com/ ]
Last Added Lyrics
Hemel Op Die Platteland lyricsKlipgooi Glashuis lyrics
Brand Suid-Afrika lyrics
Tiener Aksie Einde lyrics
Die Seksuele Revolusie lyrics
Monoloog In Stereo lyrics
Wintersdag By Die Seer lyrics
Die Illusie Van Veiligheid lyrics
Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics
Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Tiny Town lyrics
Angs Aanval lyrics
Tevrede? lyrics
Leeg Lê Drome Droom lyrics
My Lys Verskonings lyrics









