|
Browse by band : 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z | ALL |
The Buckfever Underground
Dink Harder lyrics
|
Artist: The Buckfever Underground lyrics Album: Other Song Lyrics Title: Dink Harder |
|
Lyrics to Dink Harder :
ek word wakker met 'n geruislose gesuis die geklop van hoewe wat in die gang af druis jasse staan rond met hande in die sakke die stof vlug terug na hul hoeke
die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat l᪠tussen hierdie slape
seine flits oor en weer sonder stop bedlampe knik instemmend en gooi nog 'n dop my hande pla my oá« wat ruk sonder ophou die geyser is stukkend en die kraanwater lou
die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat l᪠tussen hierdie slape
le᫠yskaste staar ons in die gesig die tonge is los en die kinders afwesig die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat l᪠tussen hierdie slape
die regering in my kop word oorheers deur ape wie weet wat l᪠tussen hierdie slape
[ Dink Harder Lyrics on http://www.lyricsmania.com/ ]
Last Added Lyrics
Who's Your Memory? lyricsWho Cares (Not Us) lyrics
The Highveld (Is A Shit Place To Be In Winter) lyrics
Sonsverduistering lyrics
Oom Willem Strikes Back lyrics
Love In A Time Of Visas lyrics
Die Volk (Is In Die Kak) lyrics
Die Ou Man En Die Ou Vrou lyrics
Die Bure lyrics
Blood Red Land lyrics
Augustus lyrics


