Die Volk (Is In Die Kak) Lyrics

lyrics
Browse by band :
0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z | ALL

The Buckfever Underground


Die Volk (Is In Die Kak) lyrics

Artist: The Buckfever Underground lyrics
Album: Other Song Lyrics
Title: Die Volk (Is In Die Kak)
Correct Die Volk (Is In Die Kak) Lyrics Correct these lyrics
Print Die Volk (Is In Die Kak) Lyrics Print these lyrics
Tweet this song Tweet this song

Send "Die Volk (Is In Die Kak)" Ringtone to your Cell

Lyrics to Die Volk (Is In Die Kak) :
ek weet byna presies wat's fout met ons
ek lees my nuwe uitgawe van de kat en ek weet
ek kyk tv en ek weet
ek luister radio en ek weet
ons is deur die kak

storie van sonde by monde van die kombuiskasradio wat ewe grys en sedig en novilon-geel jou lewe se hande beperk tot ketels en wasgoed en stofsuiers
groot-uier koei jou moeisame mens jou grensende stuk lap jou sagging borste jou parow vriendinne jou gek gek obsessie met steve hofmeyr en huisgenoot-heroes en bondgenootlose naweke vol popcorn en pap en braaivleis en buurmanne vol grappe
trippe trappe trone die volk is in die kak
die belofte van má´re word gister se misgissing visvang by die vaaldam vakansie by b&b's en kos by bp express en excessive nagte vol geslagte wat lank in die donker vir jou sit en lag lag lag
bedags daai selfde stuk grond verpand vir selfone en die c-reeks en reukwater en www.yahooooo.com
so slinks is hy met sy cufflinks en gholfstokke en winternagjagtogte na bokke met rokke met nog woord nog styl net kwyl geen kwellings die swellings dig toegetrek agter blomrokke en donkerbril skokke en bybelversies en kersfees met die kinders
verhinder jou siklus vol siektes met rooklonge en ou tande en ‘n ingeboude bar vol
sfw kwv en sab
jou onbenydenswaardige rassehaat agter paraatheid en vrate vir vreugde sonder deugde in ‘n land van besittings en versetlose ontsetting hth pools van hoofpynpille en skrille lug wat draai en kantel soos ‘n mantel horison wat die son gryp en die donker giet deur hierdie son hierdie son
van uv factors en fabriekrook
klokke sonder bokke vir die skape sonder skade berokken jouself oortrokke deurtrek met tradisie en maniere en straatname en vervolgverhale en maagkwale en god weet wat wie het meer te s᪠as die besitter die ontbieder die verspieders is dood en die ontkennings te koop by boekwinkels apteke regerings stuttafords en steers
trippe trappe trone die volk is in die kak
[ Die Volk (Is In Die Kak) Lyrics on http://www.lyricsmania.com/ ]

Send "Die Volk (Is In Die Kak)" Ringtone to your Cell

Comments to these lyrics

Leave a Comment

No comments to these lyrics yet, be the first!
Top Lyrics
Taylor Swift - You Belong With Me lyrics
Fray (The) - How To Save A Life lyrics
Kings Of Leon - Use Somebody lyrics
Bon Iver - Skinny Love lyrics
Owl City - Fireflies lyrics
Mumford And Sons - Little Lion Man lyrics
Fray (The) - Never Say Never lyrics
Camp Rock - This Is Me lyrics
A Day To Remember - If It Means A Lot To You lyrics
Fray (The) - Look After You lyrics
Flobots (The) - Handlebars lyrics
Plain White T's - 1234 lyrics
Owl City - Vanilla Twilight lyrics
Colbie Caillat - Bubbly lyrics
Boys Like Girls - Two Is Better Than One lyrics
Fray (The) - Over My Head (Cable Car) lyrics
Red Jumpsuit Apparatus (The) - Your Guardian Angel lyrics
OneRepublic - Apologize lyrics
High School Musical 3 - Can I Have This Dance lyrics
Miley Cyrus - I Miss You lyrics
Black Point - WataGataPitusBerry lyrics
Paolo Nutini - Last Request lyrics
Carla Bruni - Quelqu'un M'a Dit lyrics
Sam Sparro - Black And Gold lyrics
Cold Flamez - Miss Me Kiss Me Lick Me lyrics
Hollywood Undead - Undead lyrics
Rise Against - Savior lyrics
Bring Me The Horizon - Chelsea Smile lyrics
Bring Me The Horizon - Diamonds Aren't Forever lyrics
Jonas Brothers - When You Look Me In The Eyes lyrics
Arcade Fire - Wake Up lyrics
Boys Like Girls - Thunder lyrics
Colbie Caillat - Realize lyrics
Paramore - All I Wanted lyrics
Amy Winehouse - Valerie lyrics
Cage The Elephant - Ain't No Rest For The Wicked lyrics
Secondhand Serenade - It's Not Over lyrics
Bring Me The Horizon - Pray For Plague lyrics
Corinne Bailey Rae - Put Your Records On lyrics
Nicki Minaj - Still I Rise lyrics
Chris Brown - Say Goodbye lyrics
Shwayze - Get U Home lyrics
Lily Allen - Not Fair lyrics
Zac Brown Band - Toes lyrics
Charlie Winston - Like A Hobo lyrics
Lily Allen - Fuck You lyrics
Owl City - I'll Meet You There lyrics
Bring Me The Horizon - The Sadness Will Never End lyrics
Miley Cyrus - Party In The USA lyrics
Kings Of Leon - Sex On Fire lyrics