Augustus Lyrics

lyrics
Browse by band :
0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z | ALL

The Buckfever Underground


Augustus lyrics

Artist: The Buckfever Underground lyrics
Album: Other Song Lyrics
Title: Augustus
Correct Augustus Lyrics Correct these lyrics
Print Augustus Lyrics Print these lyrics
Tweet this song Tweet this song

Send "Augustus" Ringtone to your Cell

Lyrics to Augustus :
die stories wat ek langs die pad optel is kort en ek vergeet hulle maklik jokes val in by 'n oor uit by 'n mond word doodgedruk deur 'n sigaret en dan voete as iemand nou weer eenkeer vir my vra waarom ek karre tel gaan ek my humeur verloor daar's baie te leer in migrasie die wisselende klimaat die swak geriewe die kwynende voorrade dis eintlik nie nodig om dit te noem nie want ons het almal dieselfde hande en soortgelyke honde eintlik is ek die laaste een om te praat ek frons daagliks 'n glimlag van afweermiddels ek ruik na sweet diep in die winter en ek wonder waar die eende vanjaar broei ek skryf alles neer en hoop dit vou op en vlieg maar ek bly net honger en afgetrokke my broer skiet 'n ribbokooi in die winter en later 'n duiker en beide is dragtig daar's fout met die weer die wolke dryf verkeerd die diere lam te vroeg augustus is warmer as vantevore en steeds wag ek dat iemand moet doodgaan miskien is dit my beurt daar's dan nog vyftien dae oor en my regterhand is kouer as gister iets jeuk in my rug en buite kwetter die verwarde vinke wanneer die kwik dertig raak hulle nou neste in die ongesonde hitte maar sit verwonderd twee dae later wanneer dit misreá«n die karre ry verkeerde kant toe en almal gaan op die sperstrepe verby vanoggend l᪠daar 'n dooie spreeu in die pad sonder rede netjies en geslagloos op sy rug die mense hier doen inkopies en ek spandeer weer my ouers se geld die gras ryp dood ondanks die hitte maar skadukolle is lowergroen van my badkamerwater daar's ongemaklike stiltes waar wind moet wees straatligte wat nie werk nie en snags kry ek nie my rug reguit in die bed nie as dit so aangaan gaan die somer vroeg en nat kom in donderstorms en vloede en lank daarna sal dit warm wees en droog en hoog en wit vir 'n nuwe bergreeks en vlakte die sondagsrivier meander met geleende water tot by die see en dan stadig teen die opdraand waarteen motors afry en ek pitte in die emmer gooi en karre tel die seisoene swaai onbeheersd soos gekneusde vrugte aan 'n tou orals vrot biltong en droá«wors agter gaas terwyl vure met nat hout gestook word ek neem foto's van bergpieke maar dit bly deinserig en vaal en ver die plaaswerkers werk vinniger en ons kyk gedurig in die lug op ons knink instemmende vir mekaar en tel die bokke drie keer om seker te maak ons honde l᪠om die huis rond die een oud en gek en blind die ander 'n lae IK labrador vir ure sit ek in die sonkamer en kyk hoe die son vuil kolle op die venster uitwys ek's op my gelukkigste hier maar vanjaar klop alles nie hoe langer ek tik hoe kouer word my vingers wanneer ek die tv aansit lag ek vir die nuus daar's geen rede om karre te tel nie maar dit verskaf vertroosting van mense wat op pad is dis beter om net te sit en pitte in die emmer te gooi as die jaartye verder handuitruk begin dit dalk groei op 'n sondag wie weet daar's nog vyftien dae oor in augustus god weet
[ Augustus Lyrics on http://www.lyricsmania.com/ ]

Send "Augustus" Ringtone to your Cell

Comments to these lyrics

Leave a Comment

No comments to these lyrics yet, be the first!
Top Lyrics
Taylor Swift - You Belong With Me lyrics
Fray (The) - How To Save A Life lyrics
Kings Of Leon - Use Somebody lyrics
Bon Iver - Skinny Love lyrics
Owl City - Fireflies lyrics
Mumford And Sons - Little Lion Man lyrics
Fray (The) - Never Say Never lyrics
Camp Rock - This Is Me lyrics
A Day To Remember - If It Means A Lot To You lyrics
Fray (The) - Look After You lyrics
Flobots (The) - Handlebars lyrics
Plain White T's - 1234 lyrics
Owl City - Vanilla Twilight lyrics
Colbie Caillat - Bubbly lyrics
Boys Like Girls - Two Is Better Than One lyrics
Fray (The) - Over My Head (Cable Car) lyrics
Red Jumpsuit Apparatus (The) - Your Guardian Angel lyrics
OneRepublic - Apologize lyrics
High School Musical 3 - Can I Have This Dance lyrics
Miley Cyrus - I Miss You lyrics
Black Point - WataGataPitusBerry lyrics
Paolo Nutini - Last Request lyrics
Carla Bruni - Quelqu'un M'a Dit lyrics
Sam Sparro - Black And Gold lyrics
Cold Flamez - Miss Me Kiss Me Lick Me lyrics
Hollywood Undead - Undead lyrics
Rise Against - Savior lyrics
Bring Me The Horizon - Chelsea Smile lyrics
Bring Me The Horizon - Diamonds Aren't Forever lyrics
Jonas Brothers - When You Look Me In The Eyes lyrics
Arcade Fire - Wake Up lyrics
Boys Like Girls - Thunder lyrics
Colbie Caillat - Realize lyrics
Paramore - All I Wanted lyrics
Amy Winehouse - Valerie lyrics
Cage The Elephant - Ain't No Rest For The Wicked lyrics
Secondhand Serenade - It's Not Over lyrics
Bring Me The Horizon - Pray For Plague lyrics
Corinne Bailey Rae - Put Your Records On lyrics
Nicki Minaj - Still I Rise lyrics
Chris Brown - Say Goodbye lyrics
Shwayze - Get U Home lyrics
Lily Allen - Not Fair lyrics
Zac Brown Band - Toes lyrics
Charlie Winston - Like A Hobo lyrics
Lily Allen - Fuck You lyrics
Owl City - I'll Meet You There lyrics
Bring Me The Horizon - The Sadness Will Never End lyrics
Miley Cyrus - Party In The USA lyrics
Kings Of Leon - Sex On Fire lyrics