Die Seksuele Revolusie Lyrics

lyrics
Browse : 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z | ALL

Die Seksuele Revolusie lyrics

Fokofpolisiekar


Correct Die Seksuele Revolusie Lyrics Correct these lyrics
Print Die Seksuele Revolusie Lyrics Print these lyrics
Comment LyricsComment lyrics
Rate this song:
1 2 3 4 5
No votes yet, be the first!

Add to my playlist
Artist: Fokofpolisiekar lyrics
Title: Die Seksuele Revolusie

Send "Die Seksuele Revolusie" to your Cell


Lyrics to Die Seksuele Revolusie :
Onskuld is 'n vrug
'n droë metafoor vir ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

dis baie mooi as twee jong mense soen
begeerte is 'n spieëlbeeld
omstandigheid 'n luuksheid van
gesonde verstand
dis dalk onplesierig
maar die roltrap moet jy trap

onskuld is 'n vrug
'n droë metafoor wat ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

ons kort 'n lyer
'n bedrieër om ons op te sweep
om vir ons rigting te kan gee
en al die kenners stem ooreen

jou eie graf moet jy seker
maar self grawe
jou eie doodskis jouself maak
jou eie toespraak by jou begrafnis praat

onskuld is 'n vrug
'n vrot metafoor vir ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

jou breinkind gaan jou doodmaak
en almal sal verstaan
hy is uit kadawers aanmekaar geslaan

onskuld is 'n vrug
'n droë metafoor wat ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

[ These are Die Seksuele Revolusie Lyrics on http://www.lyricsmania.com/ ]

Send "Die Seksuele Revolusie" to your Cell

Comments to these lyrics

Leave a Comment

No comments to these lyrics yet, be the first!
Play This Song
Add Lyricsmania to your favorite pages